• strict warning: Non-static method view::load() should not be called statically in /home/wagnbietjiecampc/public_html/modules/j/views/views.module on line 906.
  • strict warning: Declaration of views_handler_filter::options_validate() should be compatible with views_handler::options_validate($form, &$form_state) in /home/wagnbietjiecampc/public_html/modules/j/views/handlers/views_handler_filter.inc on line 26.
  • strict warning: Declaration of views_handler_filter::options_submit() should be compatible with views_handler::options_submit($form, &$form_state) in /home/wagnbietjiecampc/public_html/modules/j/views/handlers/views_handler_filter.inc on line 26.
  • strict warning: Declaration of views_plugin_row::options_validate() should be compatible with views_plugin::options_validate(&$form, &$form_state) in /home/wagnbietjiecampc/public_html/modules/j/views/plugins/views_plugin_row.inc on line 24.
  • strict warning: Declaration of views_plugin_row::options_submit() should be compatible with views_plugin::options_submit(&$form, &$form_state) in /home/wagnbietjiecampc/public_html/modules/j/views/plugins/views_plugin_row.inc on line 24.


View Larger Map

Vanaf: Oosrand / Vereeniging
● Neem die R 21 snelweg (verby die OR Thambo Lughawe na Pretoria)
● Neem die Olifantsfontein-afrit
● Hou links
● By die 1ste robot draai regs. Bord: Elarduspark
● Hou aan vir 4 km en draai dan regs. Borde: Wag ‘n Bietjie / Sterkfontein Bricks / Afrisam
● Hou aan vir 4 km. Regterkant - Wag ‘n Bietjie

Vanaf: Midrand / Johannesburg
● Neem die N1 snelweg na Pretoria (Ben Schoeman)
● Neem die Olifantsfontein afrit (R562)
● Draai regs oor die snelweg (N1)
● Volg die R 562 na Olifantsfontein (Olifantsfonteinweg is ‘n dubbelweg)
● Hou reguit aan oor alle robotte en stoptekens
● Hou aan verby Tembisa op die regterkant
● By die 2de robot, draai links. Bord: Elarduspark (Robot na die treinspoorbrug - nie die 1ste robot)
● Hou aan vir 4 km en draai dan regs. Borde: Wag ‘n Bietjie / Sterkfontein Bricks / Afrisam
● Hou aan vir 4 km. Regterkant - Wag ‘n Bietjie

Vanaf: Pretoria & Krugersdorp
● Neem die R 21 snelweg na die OR Tambo Lughawe
● Neem die Nellmapius-afrit
● Draai links by die robot
● By volgende robot draai regs na Olifantsfontein
● Hou aan vir 8.5 km (u ry verby die St.George Hotel)
● Draai dan links. Bord: Afrisam / Sterkfontein Bricks
● Hou aan vir 4 km. Regterkant - Wag ‘n Bietjie

Vanaf: Witbank / Bronkhorstspruit & Delmas
● Neem die pad vanaf jou dorp na Bapsfontein
● Volg die pad na Pretoria by die vierrigting stop by Bapsfontein
● Draai links na 2 km. Bord: Kemptonpark
● Hou reguit aan vir ± 15 km en neem die R21 snelweg na Pretoria
● Neem die Olifantsfontein-afrit
● Hou links
● By die 1ste robot draai regs. Bord: Elarduspark
● Hou aan vir 4 km en draai dan regs. Borde: Wag ‘n Bietjie / Sterkfontein Bricks / Afrisam
● Hou aan vir 4 km. Regterkant - Wag ‘n Bietjie