Kontak Ons

Kontak Ons

Sedert 1998

Vir enige navrae, kwotasies of besprekings skakel ons asseblief by een van die volgende nommers:

Faks: 086 525 9291

Opsies vir besprekings

Skole en ander organisasies (bv. Kore, Voortrekkers, Landsdiens, CSV, Kerke, Klubs, ens.) kan die kampterrein bespreek op EEN van die volgende wyses ten einde in hul behoeftes te voorsien:

Slegs akkommodasie en gebruik van terrein (minimum 40 persone)

Akkommodasie, gebruik van terrein en etes (minimum 40 persone)

Akkommodasie, gebruik van terrein, etes en volledige program (slegs skole)