Fasiliteite

Wag 'n Bietjie bied 'n groot verskeidenheid van fasiliteite aan of vir al ons kliënte te voorsien. Die lys hieronder wys 'n paar van hierdie:
3 Grasdaklapas: elk met toegeboude saal en ten volle toegeruste kombuis
Grasdak-slaapeenhede met stapelbeddens vir leerders/jeug
Luukse en suite kamers vir personeel van skole (indien program deur ons aangebied word)

Totale akkommodasie geriewe vir 330 persone
Twee groot en netjiese ablusie fasiliteite
Swembad (10m x 20m) en bosglybaan

Snoepie & Geskenkwinkel
Klaviere & Bankies vir Koorkampe
Hindernisbaan, Literiabaan,
Survivorbaan, Vlugbalbaan
Fasiliteite is slegs beskikbaar vir skool en kerkgroepe. Ons is nie 'n kampeerterrein vir tente, karavane, individuele of families nie.

Kontak
- 074 806 8509
- 078 151 9151
- 086 525 9291
- faansie@gmail.com